CG
Charlie G

1 reviews | Active since Apr 2026

05 Jun 2026, 09:17

Baie gelukkig met di...

Baie gelukkig met die puik Diens Virseker! Dit word waardeer.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply05 Jun 2026, 09:20
Official
Goeie Dag Charlie, 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel. Ons waardeer dit baie. 

Lekker dag verder! 

Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span.