MKh
Mnr. Kieck heinkieck
1 reviews | Active since Jul 2023
13 Jul 2023, 15:57
Baie gaaf en vriendelike diens
Virseker het besonderse goeie diens gelewer met my nuwe versekering wat ek by hulle uit uitgeneen het. Baie deeglik en mooi uiteengesit met alles .
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
13 Jul 2023, 16:01Goeie dag Mnr Kieck Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's reply13 Jul 2023, 16:01
Official
Goeie dag Mnr Kieck Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
