SVdM
Sharon Van der Merwe
1 reviews | Active since Aug 2017
10 Oct 2023, 08:09
BAIE ERG VAN VIRSEKER!!!!🤔
Glad nie "impressed", lyk vir my Virseker is saam met hierdie julle gemors storie. Na net 'n element vervang is, en nie die element en thermostat, kom ons agter vanoggend dat julle as Virseker is die een wat gee opdragte vir 'n "supplier" on al twee te vervang, wat julle as Virseker doen, is julle gee vir hulle R1700-00, om die werk te doen, watse gemors is hierdie!! Op die einde van die dag word die "consumer" ingedoen! Ons het besluit dit is die mooite werd om hierdie verder te vat! Dit kan nie wees dat julle as 'n Versekering maatskapy hierdie kan doen, of gemagtig is om dit doen! As dit net die element is, is dit maar so! Nee element en thermostat! Glad nie impressed met julle!!!!!!
Helpful (0)
Replies (3)0
Replies (3)Virseker's replyOfficial
10 Oct 2023, 08:20Goeie dag Mev S van der Merwe. Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. U klagte is ge-eskuleer na die regte span om vir u te help.
Groete
Die Virseker span
Groete
Die Virseker span
Virseker's reply10 Oct 2023, 08:20
Official
Goeie dag Mev S van der Merwe. Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. U klagte is ge-eskuleer na die regte span om vir u te help.
Groete
Die Virseker span
Groete
Die Virseker span
SVdM
Sharon Van der Merwe's updateReviewer Update
10 Oct 2023, 09:43Soos gewoonlik!!! Kry iemand om my te verduidelik hoekom Virseker betaal hulle "providers" 'n standard rate van R1700-00! Bo en behalwe die feit dat julle "provider" net die "element" vervang het, maar iewer skielik is julle "provider" hier nou, om die "element" en "thermostat" te verander, maar daar was niks fout met die "thermostat"???? Iemand lieg verskriklik hier, en soos gewoonlik "everybody is passing the buck". Kry iemand, wat weet wat hulle praat van om my te bel, nie iemand wat weet nie hoekom daar so vaste prys is! Dit is verskriklik erg om te dink, dat julle as Virseker so kan werk, wat anders doen julle met julle "providers"! Hierdie is nie wat julle pleit is "eerlikheid" en "vertroue" kan nie wees. Miskien is dit tyd dat iemand julle vat na die ombudsman, dan kan julle vir hulle verduidelik!!
SVdM
Sharon Van der Merwe's update10 Oct 2023, 09:43
Reviewer Update
Soos gewoonlik!!! Kry iemand om my te verduidelik hoekom Virseker betaal hulle "providers" 'n standard rate van R1700-00! Bo en behalwe die feit dat julle "provider" net die "element" vervang het, maar iewer skielik is julle "provider" hier nou, om die "element" en "thermostat" te verander, maar daar was niks fout met die "thermostat"???? Iemand lieg verskriklik hier, en soos gewoonlik "everybody is passing the buck". Kry iemand, wat weet wat hulle praat van om my te bel, nie iemand wat weet nie hoekom daar so vaste prys is! Dit is verskriklik erg om te dink, dat julle as Virseker so kan werk, wat anders doen julle met julle "providers"! Hierdie is nie wat julle pleit is "eerlikheid" en "vertroue" kan nie wees. Miskien is dit tyd dat iemand julle vat na die ombudsman, dan kan julle vir hulle verduidelik!!
Virseker's replyOfficial
10 Oct 2023, 09:47Goeie dag Mev S van der Merwe.
U klagte is ge-eskuleer na die korrekte afdeling of vir u te kan help.
Groete
Die Virseker Span.
U klagte is ge-eskuleer na die korrekte afdeling of vir u te kan help.
Groete
Die Virseker Span.
Virseker's reply10 Oct 2023, 09:47
Official
Goeie dag Mev S van der Merwe.
U klagte is ge-eskuleer na die korrekte afdeling of vir u te kan help.
Groete
Die Virseker Span.
U klagte is ge-eskuleer na die korrekte afdeling of vir u te kan help.
Groete
Die Virseker Span.
