WW
Willem Willem.schoonbee

1 reviews | Active since Oct 2023

26 Oct 2023, 11:20

Baie effektiewe en korrekte hantering van my navraag

Baie effektiewe en korrekte hantering van my navraag. Hanteer deur kundige en professionele persone. My navraag is 100percent aangespreek.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply26 Oct 2023, 11:22
Official
 Goeie dag Willem. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. 

Vriendelike groete, 

Die Virseker-span