MEi
Mnr. Engelbrecht ijsakkie

1 reviews | Active since Oct 2022

06 Mar 2023, 15:49

Baie dankie virseker vir die hantering van my eis

Baie dankie virseker vir die hantering van my eis. Die nodige opvolg gedurende onderhandelinge het my gemaklik en met vertroue gelaat en dit in my eie taal ! Weereens dankie Lynette

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply06 Mar 2023, 15:57
Official
Hi Mnr. Engelbrecht,

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span