NRn
Nakkie Roberts nakkie.roberts

1 reviews | Active since Aug 2023

08 Aug 2023, 14:55

Baie dankie vir julle puik diens wat ek vanoggend ervaar het t o v 'n eis

Baie dankie vir julle puik diens wat ek vanoggend ervaar het t o v 'n eis. Sterkte met julle werksaamhede. Paul was vriendelik en behulpsaam in Afrikaans.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 Aug 2023, 15:01
Official
Goeie dag Nakkie Roberts,

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker span.