JPWw
JL Pretorius Wickus wickus
1 reviews | Active since Jul 2023
26 Jul 2023, 12:49
Baie dankie vir die vriendelike en hulpvaardige hulp wat ek tydens n navraag ontvang het
Baie dankie vir die vriendelike en hulpvaardige hulp wat ek tydens n navraag ontvang het. Ek wil vir Dewalt se baie dankie jy verstaan presies wat my vrae was en het sonder om te twyfel dit opgelos. Die diens wat ek nou al vir die laaste paar jaar van Virseker ontvang het is van uitstaande gehalte. Baie Dankie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
26 Jul 2023, 12:53Goeie dag Mnr JL Pretorius. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's reply26 Jul 2023, 12:53
Official
Goeie dag Mnr JL Pretorius. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
