GG
Gerhard G

1 reviews | Active since Jan 2026

12 Jan 2026, 13:59

Baie dankie vir die vinnige en doeltreffende diens

Baie dankie vir die vinnige en doeltreffende diens. Dis lekker om sulke goeie diens te ontvang

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply12 Jan 2026, 14:23
Official
 
Hi    Gerhard,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Ons waardeer dit baie. 

Lekker dag verder! 


 Vriendelike Groete,
 Die Virseker Span.