GA
Gizelle A
1 reviews | Active since Feb 2023
22 Oct 2025, 12:09
Baie dankie vir die puik diens sover
Baie dankie vir die puik diens sover. Ons as gesin hoop om n lang vertroulike verhouding saam met Virseker te stap. Staatmaak en eerbaar is tops. Die konsultant wat my gehelp het het deeglik deur elke vragie en antwoord saam my gestap. Hy was vriendelik oop en eerlik en het ons al te welkom laat voel by Virseker. Baie dankie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
22 Oct 2025, 12:11Goeie Dag, Gizelle
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons waardeer dit baie
Ons waardeer dit baie
Lekker dag verder!
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply22 Oct 2025, 12:11
Official
Goeie Dag, Gizelle
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons waardeer dit baie
Ons waardeer dit baie
Lekker dag verder!
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
