LD
Lizma D

1 reviews | Active since Mar 2021

27 Nov 2023, 09:21

Baie dankie Marlize ...

Baie dankie Marlize van Virseker vir jou puik en vinnige hulp vandag! Is baie lekker om so vinnig, professioneel in my eie taal gehelp te word.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply27 Nov 2023, 09:25
Official
Goeie dag Lizma. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span