RM
Rina M

1 reviews | Active since Feb 2026

05 Feb 2026, 08:32

Baie dankie diens uitstekend wat Lawrence Kluyten gelewer het

Baie dankie diens uitstekend wat Lawrence Kluyten gelewer het. Altyd n voorreg om saam met Vir Seker te werk. Geseënde dag

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply05 Feb 2026, 09:13
Official
Goeie dag Rina, 
 
Ons is regtig bly dat ons vir u kon bystaan en dit is wonderlik om te weet dat u 'n positiewe ondervinding gehad het. 

Vriendelike groete, 
Die Virseker span.