BB
Belinda B
1 reviews | Active since Oct 2025
09 Oct 2025, 07:01
Baie dankie dat ek my versekering op my huis by julle kon hê
Baie dankie dat ek my versekering op my huis by julle kon hê. Ek het my goed in 1 versekering geplaas nou en hoop maar vir die beste. Dankie vir Camille Louw se mooi hantering van my versoek. Ek sal julle aanbeveel vir ander.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
09 Oct 2025, 07:22Goeie Dag, Belinda
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons waardeer dit baie
Ons waardeer dit baie
Lekker dag verder!
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply09 Oct 2025, 07:22
Official
Goeie Dag, Belinda
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons waardeer dit baie
Ons waardeer dit baie
Lekker dag verder!
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
