MZ
Melinda Z
1 reviews | Active since Jan 2024
03 Jan 2024, 12:12
Baie Dankie Christopher Joubert, jy het ons baie mooi gehelp
Baie Dankie Christopher Joubert, jy het ons baie mooi gehelp. Aanlyn sukkel ons in die Noord Kaap, en het reguit daarna na Glass Fit gegaan om verdere diens te kry. Jou stem is ook baie duidelik asook jy verstaan en weet presies waarvan n mens praat, waar dit by voertuie kom voel dit ook baie gemaklik om met n manlike konsultant te praat.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
03 Jan 2024, 12:13Goeie dag Melinda. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
Virseker's reply03 Jan 2024, 12:13
Official
Goeie dag Melinda. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
