AL
Anja L

1 reviews | Active since Apr 2020

28 May 2024, 16:43

Baie dankie aan Niel en Virseker vir die bystand en motivering

Baie dankie aan Niel en Virseker vir die bystand en motivering. Hulle verstaan na jy in n dramatiese ervaring gehad het en gee goeie raad en hulp. Dankie aan Niel wat geluister het. Wonderlike mense.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply28 May 2024, 16:46
Official
 
Goeie dag Anja Louw. Dankie, ons sal u terugvoer met die span deel, ons is seker hulle sal dit waardeer.