AT
Annamarie T

1 reviews | Active since Feb 2014

05 Aug 2022, 13:19

Baie dankie aan Lyne...

Baie dankie aan Lynette Veldsman vir die absolute vinnige, vriendelike en puik diens met my eis.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply05 Aug 2022, 13:21
Official
Goeie dag Annamarie , 

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 
Lekker dag verder
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span