II
Izelle I
1 reviews | Active since May 2023
03 May 2023, 12:36
Baie dankie aan Camille Louw van Virseker vir haar flink, doeltreffende en professionele diens met die hersiening van my polis
Baie dankie aan Camille Louw van Virseker vir haar flink, doeltreffende en professionele diens met die hersiening van my polis. Dit was n plesier om deur haar gehelp te word. Groete, IG
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
03 May 2023, 12:42Hi Izelle,
Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
Virseker's reply03 May 2023, 12:42
Official
Hi Izelle,
Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
