SS
Stephen S

1 reviews | Active since May 2023

24 May 2023, 11:52

Baie Dankie aan - Alwyn labuschagne

Baie Dankie aan - Alwyn labuschagne. Nie net was hy vriendelik en hulpvaardig nie maar het my op by betaaling gespaar en dus ook my primi verminder. Vir my as ‘ń nuwe Pappa en Wit man wat nog nie ‘n verhoging in 3 jaar gekry het nie tel elke rand. Waardeer die Tyd. Mooi dag en Vader se seën.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply24 May 2023, 11:53
Official
Goeie dag Stephen. Ons waardeer u positiewe terugvoer

Vriendelike groete,

Die Virseker span