JM
Johan M
1 reviews | Active since Aug 2014
25 Apr 2023, 11:41
Baie beïndruk met Virseker se kliënte diens! Altyd 'n baie aangename ervaring om met hulle te deel, hetsy dit eise, polis wysigings of premie onderhandelings is
Baie beïndruk met Virseker se kliënte diens! Altyd 'n baie aangename ervaring om met hulle te deel, hetsy dit eise, polis wysigings of premie onderhandelings is. Spesiale vermelding aan Etitia met wie ek vandag gedeel het!! Positiewe ervaring om met so 'n kundige, professionele, behulpsame en vriendelike konsultant gesprek te kon voer! Ook net so positiewe ervaring gehad met die ander konsultant wat my poliswysiging vandag hanteer het, ongelukkig het ek die persoon se naam gemis (dalk Quinton?). Baie dankie aan die onderskeie individue en ook aan Virseker vir vriendelike diens, vinnige hantering/oplossing van probleme en boonop billike premies!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
25 Apr 2023, 11:49Goeie dag Mnr J Muller. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply25 Apr 2023, 11:49
Official
Goeie dag Mnr J Muller. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
