F
Frikkie

1 reviews | Active since May 2026

18 May 2026, 09:46

Baie behulpsame span...

Baie behulpsame span wat hulle het en is vinnig om mens te help.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply18 May 2026, 10:02
Official
Hi Frikkie,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm. Lekker dag verder. 

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span