MS
Mnr. Swanepoel

1 reviews | Active since Jun 2023

23 Jun 2023, 15:30

Baie behulpsaam

Die diens wat ek ontvang het was fantasties en so behulpsaam, gaaf en vriendelik, ek verstaan ook sommer nou beter hoe versekering werk.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply23 Jun 2023, 15:47
Official
 Goeie dag Mnr Swanepoel. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. 
Vriendelike groete, 

Die Virseker span