EdPr
EC du Plessis rinadup
1 reviews | Active since Feb 2022
18 Feb 2022, 09:34
Baie baie gelukkig met hul dienste
Baie baie gelukkig met hul dienste. Nog altyd vinnig en vriendelik behandel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
18 Feb 2022, 13:23Goeie dag EC du Plessis,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply18 Feb 2022, 13:23
Official
Goeie dag EC du Plessis,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span