RS
Ronel S

1 reviews | Active since Nov 2018

14 Oct 2026, 14:40

Baie baie dankie aan Mia van Virseker met haar vriendelike vinnige hulp

Baie baie dankie aan Mia van Virseker met haar vriendelike vinnige hulp. Dit word opreg waardeer.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply14 Oct 2026, 14:42
Official

Goeie dag Ronel,

 Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker span.