1 reviews | Active since Jan 2017

24 Apr 2025, 10:22

BAD SERVICE IN DELAYING CLAIMS PROCESS

Claim was registered on the 10th of April. Today is the 24th two weeks later and not one call on progress from claims consultant ANTONIO GROTA. If a person at the insurance just looked at a previous experience i had with there appointed Assessor Digicall they would have realized that they should have contacted me first before just proceeding like you feel like it!!!!

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply24 Apr 2025, 10:27
Official
Goeie dag 
Ons erken ontvangs van jou klagte en vra om verskoning vir enige ongerief wat aan jou veroorsaak is. 
Ons span sal met jou in ****ak wees om jou bekommernisse te bespreek en hierdie saak sal so gou moontlik na die betrokke departement geëskaleer word.
Groete,
Die Virseker Span
's update02 May 2025, 09:54
Reviewer Update
Goeie dag,

Dit is nou al ñ week nadat die ver**** deur Assessor deurgegee is na Digicall en ek het nog geen terugvoer ontvang nie??

Moet ek weer gil en skree om julle te kry om oor te gaan on aksie,

Ek wag vir julle terugvoer aseblief??

Groete

Louis