JN
Johan N
1 reviews | Active since Feb 2013
19 Jan 2016, 14:29
Bad service
Mens wil so eerlik as moontlik wees, laat jou goed ondersoek deur n spesialis. jy betaal vir die ver**** en hulle kwiteer jou om die goed te vervang. Toe word ek deur Dorothy Hendricks vertel omdat ek geen bewys het van my aankope nie kan hulle nie my eis skik nie. Daar is nooit vir my vertel deur Stefanie Martins wat my vorige eis gedoen het om die faktuur te hou nie. Ek verstaan julle is besig maar sy antwoord nie haar foon nie, bel nie terug nie of antwoord haar email nie<br> Ek is baie teleurgesteld in die diens wat ek ontvang het
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
19 Jan 2016, 16:35Hello kimb01,
Dankie vir u kommentaar.
Soos bespreek, ons sal die eise proses sowel as die skikking wat aangebied was hersien en sal weer later in ****ak met u wees om die uitkoms te bespreek.
Ons vra om verskoning vir die ongerief.
Groete,
Die Virseker Span

Virseker's reply19 Jan 2016, 16:35
Official
Hello kimb01,