1 reviews | Active since Jul 2022
BAd
Op die 30st Junie 2022 het Vir Seker die paaiement afgetrek. Daar was nie voldoende fondse my daturm ooreengekom met Vir Seker is die 1ste van elke maand. Ek het inges***el en die dame het weereens die datum na die aand van die 1ste toe verander. Op die oggend van die 2de Julie het ek n sms ontvang dat die paaiement betaal is. Op die 4de Julie ontvang ek n brief om te se my paaiement is agterstallig. Ek het weer inges***el sonder sukses die dame het gese dit vat 5 tot 7 dae om in hulle bank te wys. Tot nou het ek geen terugvoering gekry. My punt is my paaiement is betaal maar as iets gebeur sal Vir Seker net se dat my paaiement nie betaal was nie. IS DIT DAN MAAR BETER OM NA N ANDER VERSEKERING TE GAAN. In die begin was mens n persoon by Vir Seker nou net n nommer;
Ons is baie jammer om te hoor van u diens ervaaring .
Ons relevante span sal met u in ****ak wees in verband met u premie .
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Ons is baie jammer om te hoor van u diens ervaaring .
Ons relevante span sal met u in ****ak wees in verband met u premie .
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
