FC
Frederik C

1 reviews | Active since Apr 2021

03 Jul 2024, 14:19

bad

Sukkle nou al amper twee jaar om versekering te kanseleer na my vrpu oorlede is. Betaal vor dit maar dien geen cover nie

0
Replies (4)
Virseker
Virseker's reply03 Jul 2024, 14:31
Official
Goeie dag Mnr F Coetzee.

Ons is jammer om van u diens ervaring te hoor.

Kan u asseblief vir ons voorsien van u polisnommer op 'n privaat boodskop.

Ons tel geen aktiewe polis op met u selfoonnommer en epos adres wat u voorsien het nie, ook nie 'n polis wat onlangs gekanseleer is nie.

Groete, 
Die Virseker span
Virseker
Virseker's reply03 Jul 2024, 14:49
Official
Goeie dag Mnr F Coetzee.

Dankie dat u teruggekom het na ons toe.

Ongelukkig gaan die adres nie help om die polis op te ****r nie.  Ons benodig u vrou se ID nommer of die polisnommer om te kan help.

Groete, 
Die Virseker span
Virseker
Virseker's reply03 Jul 2024, 15:02
Official
Baie dankie Mnr F Coetzee.

Ons sal reel dat die korrekte afdeling vir u ****ak om vir u te help.

Vriendelike groete, 

Die Virseker span
Virseker
Virseker's reply03 Jul 2024, 15:16
Official
Goeie dag Mnr F Coetzer, 

Ons is jammer om te hoor dat u nie ge****ak was  nie.

Ons het nou u klagte na die bestuurder ge-eskuleer om te help.

Vriendelike groete, 
Die Virseker span