aN
allicia N
1 reviews | Active since Nov 2019
21 Sept 2026, 13:58
Bad
My skoonsuster sukkel al van die 17de af om te kanseleer. 18de 3 keer ges***el en dan sê hulle sal binne 15 n̈ bewys kry. Oor die naweek soek hulle weer *** wat al klaar gestuur was. En sy het hulle n opsie gegee om die virseker te kan bied wat die ander maatskappy bied toe bel hulle nooit terug nie
Helpful (0)
Replies (6)0
Replies (6)Virseker's replyOfficial
21 Sept 2026, 14:06Goeie dag Alicia,
Ons erken ontvangs van u klagte en ons is jammer oor die diens wat u skoon suster ontvang het.
Ons wil haar graag help en om dit te doen gaan ons haar besonderhede benodig.
Stuur asseblief vir ons 'n privaat boodskap en voorsien ons van haar polis- of ID nommer en ****ak nommer en ons sal reel dat die korrekte span vir haar help.
Vriendelike groete,
Die Virseker span

Virseker's reply21 Sept 2026, 14:06
Official
Goeie dag Alicia,

Virseker's replyOfficial
21 Sept 2026, 14:16Dankie Alicia,
Na watter epos adres het sy die epos gestuur?
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Na watter epos adres het sy die epos gestuur?
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's reply21 Sept 2026, 14:16
Official
Dankie Alicia,
Na watter epos adres het sy die epos gestuur?
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Na watter epos adres het sy die epos gestuur?
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's replyOfficial
21 Sept 2026, 14:26Dankie vir die besonderhede,
Ons hoor net gou by ons span of hulle die epos ontvang het.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Ons hoor net gou by ons span of hulle die epos ontvang het.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's reply21 Sept 2026, 14:26
Official
Dankie vir die besonderhede,
Ons hoor net gou by ons span of hulle die epos ontvang het.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Ons hoor net gou by ons span of hulle die epos ontvang het.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's replyOfficial
21 Sept 2026, 14:53Goeie dag Alicia,
Ons kry ongelukkig geen epos van u epos adres af nie.
U kan vir ons 'n privaat boodskap stuur en ons asseblief van u skoonsuster se polis- of ID nommer en ****ak besonderdhede voor sien sodat ons haaof u skoonsuster is welkom om vir ons te ****ak op ***om die polis te hersien/kanseleer want dit moet op 'n band opname gedoen word.
Ons vra om verskoning vir die ongerief wat veroorsaak is.

Virseker's reply21 Sept 2026, 14:53

21 Sept 2026, 15:21Goeie dag Alicia,
Ons kan bevestig dat die polis wel gekanseleer is en ons sal die bevestiging epos.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Ons kan bevestig dat die polis wel gekanseleer is en ons sal die bevestiging epos.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's reply21 Sept 2026, 15:21
Official
Goeie dag Alicia,
Ons kan bevestig dat die polis wel gekanseleer is en ons sal die bevestiging epos.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Ons kan bevestig dat die polis wel gekanseleer is en ons sal die bevestiging epos.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's replyOfficial
21 Sept 2026, 15:29Goeie dag Alicia,
Ons het die bevestiging van die kanselasie van die versekerings polis ge-epos.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Ons het die bevestiging van die kanselasie van die versekerings polis ge-epos.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's reply21 Sept 2026, 15:29