MH
Mev. Hattingh

1 reviews | Active since Feb 2023

22 Feb 2023, 10:45

B Hattingh

Ek is ongelooflik beindruk met hulle vinnige en vriendlike diens. Ek is in 'n japtrap gehelp en verseker. Alles is baie mooi verduidelik en boonop bespaar ek geld. Sal hulle beslis aanbeveel.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply22 Feb 2023, 10:53
Official
Hi Mev. Hattingh,

Ons waardeer u positiewe terugvoer.

 Vriendelike groete,

Die Virseker Span