MM
Michael M
1 reviews | Active since Sept 2022
28 Sept 2022, 08:54
Awesome Service from Natasha Johannes
Ek wat self vir 'n versekering maatskappy werk moet se, diens was awesome! Eerste eis op inhoud en het so maklik en vinig gegaan. Sy het ook by haar woord gehou van wanneer sy my sal ****ak en dai is belangrik. Professional and well spoken. Thank you!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
28 Sept 2022, 09:09Hi Michael,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie en lekker dag verder.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie en lekker dag verder.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply28 Sept 2022, 09:09
Official
Hi Michael,