MDKs
Mnr. De Klerk stefandeklerk

1 reviews | Active since Apr 2023

26 Apr 2023, 17:11

Auto&General

Verlede week het ek n 5 ster gegee..kry vandag n boodskap Dat my bakkie nie Meer teen diefstal verseker is nie..hoekom omdat die Netstar Advanced SVR(Toyota) nie goed genoeg is nie. Netstar was gister weer by die bakkie en als in orde. Bel 14h25 Auto&General dame belowe Kom terug na my..dis nou 17h10...nuwe versekeraar kry

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply26 Apr 2023, 17:19
Official
Hi  Mnr De Klerk

Ons wil graag omverskoning vra vir enige ongerief wat ons mag veroorsaak het.

Ons gaan die saak eskaleer en ons span sal in ****ak wees met jou.

Vriendelike groet,
Die Virseker-span