MW
Mrs. Woodgate
1 reviews | Active since Mar 2023
08 Mar 2023, 13:31
Auto & General versekering
Ek kan net met lof praat van Solidariteit en Auto and General se diens met my eis wat ek gehaat het hul het n makelaar Jean van Niekerk aangestel wat n ongelooflike aangename en Profesionele man die diens wat ek ontvang het was uitstekend.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
08 Mar 2023, 13:34Goeie dag Mrs. Woodgate
Hierdie is baie goeie terugvoering, dankie dat u, u goeie diens ondervinding met ons gedeel het.
Geniet u dag verder.
Groete
Die Virseker Span
Hierdie is baie goeie terugvoering, dankie dat u, u goeie diens ondervinding met ons gedeel het.
Geniet u dag verder.
Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply08 Mar 2023, 13:34
Official
Goeie dag Mrs. Woodgate