DELO
Danie En Linda Oosthuizen
1 reviews | Active since Aug 2021
18 Jan 2022, 08:35
Assuransie
Ek wil vir Charity van Virseker en Swanepoel Plumbers van Swellendam bedank vir uitstekkende diens. Ons geyser het gebars. Aangemeld by Charity en Swanepoel Plumbers was binne 45 minite by ons huis, let wel hulle moes 30 km na Heidelberg ry. Charity het ons gerusgestel en bygestaan met die hele eis. Hannes en Tommi van Swanepoel Plumbers het vinnig nuwe geyser ingesit en alles skoon en netjies gelos. Baie dankie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
18 Jan 2022, 12:10Hi Danie en Linda Oosthuizen,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply18 Jan 2022, 12:10
Official
Hi Danie en Linda Oosthuizen,