MBv
Mev. Burger vburger

1 reviews | Active since May 2022

30 May 2022, 14:50

Assurance op bakkie

Puik diens vriendelik hulpvaardig. Altyd van hulp tye van nood. Dankue

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply30 May 2022, 14:58
Official
Goeie dag Mev Burger , 
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span