RPSr
Riaan Pieter Smit riaansmit

1 reviews | Active since Nov 2022

26 Feb 2025, 13:06

As almal maar so flink kan wees.

Luan(verteenwoordiger) met absolute hulpvaardigheid en vriendelike diens is al my probleme opgelos en my kotrak besonderhede opgedateer.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply26 Feb 2025, 13:17
Official
Goeie Dag Riaan

 Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

 Ons waardeer dit baie 

Lekker dag verder!

 Vriendelike Groete,

  Die Virseker Span.