AM
Anja M
1 reviews | Active since Jun 2016
27 Dec 2025, 08:32
Antwoord nie fone en vat debit order 2 maal.
Ek is 'n nuwe klient. Sukkel om hulle in die hande te kry. My debit order gaan 2 maal af. Hulle antwoord nie die foon en ek kan hulle ook nie epos stuur dit kom terug. Ek weet nie of ek nog by hulle wil bly as die diens so is. Ek versoek my debit order om onmiddelik reggestel te word en ook watter epos mens moet gebruik
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
27 Dec 2025, 08:44Goeie dag Anja.
Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. Ons sal die span kry om met u in ****ak te wees.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply27 Dec 2025, 08:44
Official
Goeie dag Anja.
Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. Ons sal die span kry om met u in ****ak te wees.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
