MdJm
Mari de Jager marinoth
1 reviews | Active since Jun 2022
01 Jun 2022, 09:51
Antoinette Pietersen was baie behulpdaam met my navraag en het meer detail gegee as wat ek gevra het, wat nodig was om my in n beter posisie te sit sonder misverstande oor my maandeliks premie aftrekking
Antoinette Pietersen was baie behulpdaam met my navraag en het meer detail gegee as wat ek gevra het, wat nodig was om my in n beter posisie te sit sonder misverstande oor my maandeliks premie aftrekking. Sy het ook nog n diens wat ek nodig het aan my bemark en ek het dit aanvaar. Dit was soooo lekker om in afrikaans gediens te word op n vriendelik en professionals wyse
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
01 Jun 2022, 09:52Goeie dag Mari ,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply01 Jun 2022, 09:52
Official
Goeie dag Mari ,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
