SS
Sarah S

1 reviews | Active since Jul 2022

22 Jul 2022, 10:24

Anja Steynberg was deurentyd behulpsaam en profesioneel

Anja Steynberg was deurentyd behulpsaam en profesioneel. Sy jey my eis moeiteloos voltooi . Ek is hoogs tevrede met die diens en sal Virseker aanbeveel by vriende en familie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply22 Jul 2022, 10:32
Official
 Goeie dag Sarah ,

Dis altyd wonderlik om positiewe  terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel. 

Lekker dag verder

Vriendelike Groete
Die Virseker Span