JN
Johan N
1 reviews | Active since Feb 2013
03 Feb 2016, 09:35
And i am still waiting
Nadat ek n klag ingedien het die 19de Januarie (http://hellopeter.com/virseker-insurance/complaints/bad-service-***) is ek verseker hulle sal die eis hersien en terugkom na my. Wel ek wag nog steed, dis die 3de Februarie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
04 Feb 2016, 13:27Hello kimb01,
Ons neem kennis van jou klagte.
Ons bevestig dat die eis afgehandel is. Soos met Dorothy bespreek het jy bevestig dat jy gelukkig is met die uitkoms van die klagte.
Ons vra om verskoning vir die ongerief wat veroorsaak is.
Groete,
Die Virseker Span.

Virseker's reply04 Feb 2016, 13:27
Official
Hello kimb01,