MB
Maureen B

1 reviews | Active since Jul 2022

25 Jul 2022, 12:07

Altyd vriendlik en behulpsaam

Altyd vriendlik en behulpsaam. Ons is baie gelukkig by julle

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply25 Jul 2022, 12:11
Official
Goeie dag Mev. Brink
 
 Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
 Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
 Lekker dag verder
 
 Vriendelike Groete
 Die Virseker Span