JM
Jana M

1 reviews | Active since Feb 2021

28 Apr 2022, 16:07

Altyd vriendelike personeel en baie behulpsame diens

Altyd vriendelike personeel en baie behulpsame diens. Dankie Virseker!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply28 Apr 2022, 16:08
Official
Goeie dag Jana  ,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span