I
Ilse

1 reviews | Active since Mar 2026

16 Mar 2026, 10:38

Altyd vriendelik en hulpvaardig

Altyd vriendelik en hulpvaardig. Baie dankie vir julle hulp en vinnige diens.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply16 Mar 2026, 10:43
Official
Goeie dag Ilse,

Ons waardeer u vriendelike woorde en die tyd wat u geneem het om hulle met ons te deel.

Vriendelike groete,
Die Virseker span