SvdB
Schalk van den Berg
1 reviews | Active since Jul 2015
17 Mar 2026, 09:55
Altyd vriendelik en baie behulpsaam
Altyd vriendelik en baie behulpsaam. Die proses is baie maklik en alles word volledig verduidelik en dokumentasie is baie goe uiteengesit.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
17 Mar 2026, 09:59 Hi Schalk,
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is baie bly om te hoor dat ons span altyd vriendelik en behulpsaam is, en dat die proses maklik en duidelik vir u was. Ons waardeer dit opreg dat u die dokumentasie en verduidelikings as volledig en goed uiteengesit ervaar het.
Dankie dat u u ervaring met ons gedeel het!
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply17 Mar 2026, 09:59
Official
Hi Schalk,