BB
Bennie B

1 reviews | Active since Apr 2017

25 Feb 2026, 19:14

Altyd puik diens ,ba...

Altyd puik diens ,baie behulpsaam ,personeel is altyd vriendelik ,in my taal.

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply25 Feb 2026, 19:19
Official
Goeie dag Mnr B Brits, 

Ons is regtig bly dat ons vir u kon bystaan en dit is wonderlik om te weet dat u 'n positiewe ondervinding gehad het.

Vriendelike groete, 
Die Virseker span
Virseker
Virseker's reply25 Feb 2026, 19:20
Official
 Goeie Dag,  Bennie 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons waardeer dit baie 

Lekker dag verder! 


Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.