RR
Reno R

1 reviews | Active since Jul 2024

05 Jul 2024, 11:46

All good

All good

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply05 Jul 2024, 11:50
Official
Goeie dag, Reno
 
Kyk nou net! Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit is vir ons lekker om te hoor dat jy tevrede is met die diens wat jy by ons ontvang. Sal dit reg wees met jou as ons jou terugvoer in van ons bemarking gebruik? 
 
Vriendelike groete, 
 
Die Virseker span