LDIwd
Lewis D I willmans.Dirk dirkiwillmans

1 reviews | Active since Apr 2024

11 Apr 2024, 11:59

Al wat ek kan se dis top klas diens van begin my eerste oproep vir hulp was ek dadelik opreg behandel en by gestaan en hulle volg alles op en maak seker dat alles reg uit gesort word en hulle behandel n mens opreg

Al wat ek kan se dis top klas diens van begin my eerste oproep vir hulp was ek dadelik opreg behandel en by gestaan en hulle volg alles op en maak seker dat alles reg uit gesort word en hulle behandel n mens opreg .ek kan nie kla oor virseker se diens nie .hulle is vinnig en doeltrefent.om die klent uit tesort

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply11 Apr 2024, 12:05
Official
Goeie dag Lewis. 

Ons waardeer u positiewe terugvoer

Vriendelike groete,

Die Virseker-span