T
Theo

1 reviews | Active since Sept 2022

30 Sept 2022, 09:25

Al die agent wat my ...

Al die agent wat my gehelp het was beleefd en het my deurentyd ondersteen en was altyd behulpsaam en vriendelik

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply30 Sept 2022, 09:32
Official
 Hi  Theo 
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie en lekker dag verder. 

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.