MDS
Mr. De Swardt

1 reviews | Active since Aug 2022

20 Aug 2022, 07:20

AJ de Swardt

Puik diens deur Natasha Johannes. Gereelde, vriendelik diens. Baie hulpvaardig. Gereelde opvolg en terugvoering. Uitstekende getuigskrif vir die tipe persoon wat Verseker in diens het.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply20 Aug 2022, 07:27
Official
Goeie dag Mnr. De Swardt 
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker dag verder. 
 
 Vriendelike Groete
 Die Virseker Span