HH
Hanli H

1 reviews | Active since Aug 2026

19 Aug 2026, 09:59

aie tevrede met my motorversekering Vandag het ek my motorversekering uitgesorteer en ek moet sê, ek was regtig baie gelukkig met die diens wat ek gekry het

aie tevrede met my motorversekering Vandag het ek my motorversekering uitgesorteer en ek moet sê, ek was regtig baie gelukkig met die diens wat ek gekry het. 😊 Hy was so geduldig, vriendelik en het alles mooi en rustig aan my verduidelik. Ek het ook ’n baie goeie kwotasie gekry! 🚗❤️ Baie dankie vir die uitstekende diens — dit word opreg waardeer! 🌸

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply19 Aug 2026, 10:00
Official
Goeie dag, Hanli

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm. Lekker dag verder. 

Vriendelike Groete 

Die Virseker Span