AG
Amanda G

1 reviews | Active since Jan 2026

14 Jan 2026, 08:55

Aiden veldskoen is n WOW AWESOME verteenwoordiger

Aiden veldskoen is n WOW AWESOME verteenwoordiger. Baie vriendelik en behulpsaam

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply14 Jan 2026, 09:12
Official
Goeie dag Amanda, 

Ons is regtig bly dat ons vir u kon bystaan en dit is wonderlik om te weet dat u 'n positiewe ondervinding gehad het.

Vriendelike groete
Die Virseker span