1 reviews | Active since Jan 2015
agterbakse assuransieRicardo
Rene otto weet nie wat aangaan in sy besigheid nie,alles wat fouteer weet hy nie van nie ,het n baie lelike ondervinding gehad en hy kruip weg soos n muis of sy bestuur gee nie informasie deur nie,waar stuur jy mense na my huistoe met lockdown 2 om binne my muurkas te werk,en hulle deskundiges se dat vuurwarm water teels nie kan lig nie,dit is die ***** soort wat daar werk,en die assessor het n afspraak met my om 12H30 maar s***el my voor 10H00 en se hy is voor my huis,want hy is in die omgewing,hulle is almal deurmekaar en Rene Otto konsentreer op sy ander assuransies want Afrkaans is nie belangrik vir hom nie?Al daai mans bestuurders tesame met Ricardo is te slapgat om met jou te praat,oor al die probleme binne my huis?sit n vroumens aan om my te s***el waar hy gese het hy kom persoonlik terug na my toe?dis die soort mense wat daar werk ,ek is n lid van meer as6 jaar by hulle en nog nooit geeis nie,hulle steel net jou geld en Rene Otto kruip weg en geniet ons gelde,wag vir sy oproep?
Ons erken ontvangs van jou klagte. Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek. Vriendelike Groete, Die Virseker Span.
Ons erken ontvangs van jou klagte. Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek. Vriendelike Groete, Die Virseker Span.
Vriendelike Groete, Die Virseker Span.
Vriendelike Groete, Die Virseker Span.
